In Nelspruit met Anna se verjaarsdag.
Hoe voel julle oor die "fotosessie"?
Kry asb vir Nadine om weer "cyber" te raak. Ek wil nie hê sy moet uitgesluit wees nie.
Sê jou sê. Wees eerlik en opreg. Wees snaaks, wees ernstig. Hier is spasie om jouself te wees.